Vreugde!Kleuters Bybelstories oor God se wonderwerke (Soft Cover)

ISBN: 9781920593506

Author: Ewald van Rensburg

 

Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde!Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ‘n Christellike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde!Kleuters te wees. ‘n Vreugde!Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ‘n vreugde-vervulde lewe te lei.

N$35.00

1 in stock

SKU: 9781920593506 Category: