Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Vreugde!Kleuters Bybelstories oor die goeie en mooi Jesus (Soft Cover)

ISBN: 9781920593483

Author: Ewald van Rensburg

 

Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde!Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ‘n Christellike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde!Kleuters te wees. ‘n Vreugde!Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ‘n vreugde-vervulde lewe te lei.

N$35.00

Out of stock

SKU: 9781920593483 Category: