Carike, Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Bybelland – Bybelstories en Liedjies + CD

ISBN: 9781920593704

Author: Carike Keuzenkamp

 

Vir meer as ‘n dekade reeds deel Carike Keuzenkamp en haar geliefde karaktertjies, Ghoempie en Ghoeghoe, waardevolle lewenslesse met Suid-Afrikaanse kinders; vermaak sy hulle en wys hulle terselfdertyd dat die lewe bedoel is om vol pret en geluk te wees.

In haar nuutste boek, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland, deel sy van haar gunsteling Bybelstories. Getrou aan haar strewe om geloof in die daaglikse lewe van toepassing te maak, word elke Bybelstorie vergesel van ‘n moderne verhaaltjie waarin Ghoempie en Ghoeghoe kinders op ‘n praktiese manier wys hoe om hulle geloof uit te leef. ‘n Bonus is die gratis CD waarop sy die Bybelstories voorlees, met drie liedjies uit haar gouestatus-CD, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland.

N$80.00

Out of stock

SKU: 9781920593704 Category: