Tippie se Eerste Boek oor Troeteldiere

ISBN: 9780637005401

Author: JM Palmer and Reinette Lombard

Type: Reader

In “Tippie se eerste boek oor troeteldiere” is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit ʼn paar vreemde diere – van ovaalponie wat lief is vir macaroni tot ʼn marmot met ʼn pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troetel-diere.

N$95.00

Available on backorder

SKU: 9780637005401 Category: