Tippie Plakker en Aktiwiteitsboek
ISBN: 9780639600789
Author: JM Palmer and Reinette Lombard
Type: Activity Book
Ontwikkel jou kind se vroee leesvaardighede op ‘n prettige manier! Deel hierdie boek met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel en verbeelding aan te wakker. Daar is ‘n verskeidenheid van prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die boek bevat 40 bladsye met aktiwiteite en 4 bladsye met plakkers.
N$220.00




