Tippie Leer my Lees Aktiwiteitstel 4 Vlak 1

ISBN: 9780637000529

Author: JM Palmer and Reinette Lombard

Type: Activity Set

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie hou so baie van SPEEL, LEER en ONTDEK dat daar vier aktiwiteitstelle ontwikkel is wat saam met die Leer my lees Vlak 1-boeke gebruik kan word.

Tippie LML Aktiwiteitstel 4 Vlak 1: ʼn Magneetstel met 27 prentmagnete en 40 sigwoordteksmagnete uit die eerste tien boeke

N$320.00

Available on backorder

SKU: 9780637000529 Category: