My Gunsteling Storie-Bybel (Hard Cover)

ISBN: 9781928436263

Author: Ewald van Rensburg

 

50 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament.

Hierdie boek is vol lewendige en prettige illustrasies wat kinders aan God se Woord en Sy liefde vir hulle bekendstel.

 

Elke Bybelverhaal het:

  • ‘n gebed om kinders te help om met God ‘n band te vorm.
  • ‘n Christelike waarde wat die verhaal versterk.
  • ‘n vraag om kinders te help om te verbaliseer wat hulle gelees, gehoor en verstaan het.

N$190.00

1 in stock

SKU: 9781928436263 Category: