Die Ja!Kleuter Bybel Stories & Gebede (Soft Cover)
ISBN: 9781920593568
Author: Ewald van Rensburg
Hierdie kleurvolle geïllustreerde Ja!Kleuter Bybel is spesiaal geskep vir Ja!Kleuters. Elke storie word vergesel deur ‘n gebed om kinders te help om met God te praat; ‘n Christellike waarde wat daarby pas en die raai-spel wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Ja!Kleuters te wees. ‘n Ja!Kleuter sê ‘n groot Ja! om Jesus te volg én om ‘n goeie en gelukkige lewe te leef.
N$95.00