Ja!Kleuter Bybelstories oor Liefde (Mini Boek)

ISBN: 9781928436492

Author: Ewald van Rensburg

 

Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja!Kleuters. Elke storie word vergesel deur ‘n gebed om kinders te help om met God te praat, en ‘n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja!Kleuters te wees. ‘n Ja!Kleuter sê groot Ja! om Jesus te volg en om ‘n goeie en gelukkige lewe te leef.

N$10.00

25 in stock (can be backordered)

SKU: 9781928436492 Category: