Hoendervleis: Grillerige Stories en Rympies

ISBN: 9780799383874

Author: Jaco Jacobs

Hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is ‘n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, ‘n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, ‘n baie vreemde onderwyseres “ en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil!

Jong grilvrate sal versot wees op hierdie versameling stories en rympies uit die pen van Jaco Jacobs.

N$200.00

Available on backorder

SKU: 9780799383874 Category: