Handskoenpop-badboek 4: Boeta Beer

ISBN: 9780799398045

Badtyd is prettyd saam met Boeta Beer! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Die boeke het ook holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.

N$150.00

Available on backorder

SKU: 9780799398045 Category: