Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Dagboek van ‘n Wimpy Kid 08: Ongeluksvoël

ISBN: 9781485900245

Author: Jeff Kinney

Dit gaan oes met Greg Heffley. Sy beste vriend, Rowley Jefferson, het hom verlaat, en om op sy ouderdom nuwe vriende te maak, is glad nie maklik nie.

In sy soektog na voorspoed besluit Greg om te waag en sy lot aan die toeval oor te laat. Sal die dobbelsteentjies in sy guns val, of is Greg bestem om ’n ongeluksvoël te bly?

N$195.00

1 in stock (can be backordered)

SKU: 9781485900245 Category: