ISBN: 9781928437444
Author: Hilary Robinson & Mandy Stanley
Bessie wil God se liefde altyd saamdra, maar wat as God se liefde te groot is vir ‘n neutedop, of te diep vir ‘n rugsak?
‘n Onvergeetlike storie vir jong kinders oor die wonder van God se liefde.