Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Die Seun met die Swaeltjie

ISBN: 9780637012614

Author: Fanie Viljoen

Die wenner van die 2025-LAPA-Jeugromankompetisie! “Jy het ’n goeie hart, Tumelo. Maar onthou, familie is belangrik. Ons kyk eers na mekaar.” Tumelo tel een middag ’n swaeltjie in die veld op. Sy is swak en beseer, maar hy wil haar gesond maak. Fumane moet weer vlieg. Gou word Tumelo egter soos daardie swaeltjie. ‘n Slegte ding gebeur in hulle gesin: Eers met sy ma. En toe met sy pa. Tumelo en sy sussies bly alleen agter in hulle sinkhuis in die township. Wat gaan hy nou doen? Hulpeloos bly lê? Of kan hy weer vlieg?

N$190.00

3 in stock (can be backordered)

SKU: 9780637012614 Category: