Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Suurlemoen

ISBN: 9780637009348

Author: Jaco Jacobs

Daar is ‘n paar basiese reels wanneer jy jou eerste band begin

1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak.
2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies.
3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie.

Ons het al die reels oortree.

N$250.00

16 in stock (can be backordered)

SKU: 9780637009348 Categories: , ,