Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Spring

ISBN: 9780799360004

Author: Fanie Viljoen

Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beindruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ‘n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ‘n meisie te probeer beindruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs ‘n bynaam “ die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef …

N$200.00

2 in stock (can be backordered)

SKU: 9780799360004 Category: