Beste Raaiselboek: Die speletjies wat jou brein sal laat bollemakiesie slaan!

ISBN: 9781776354696

Author: Heidri Mittendorf

Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!

N$150.00

Available on backorder

SKU: 9781776354696 Categories: ,