Studiegids: Perfekte Brander en Ander Verhale
ISBN: 9780639601410
Author: Alet Mihalik
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê na oe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as korrekte antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.
N$140.00