Sub-Total: N$0.00
Bomani Meerkat: Die Veer van Vriendskap en Ander Avonture
ISBN: 9781920593094
Author: Ewald van Rensburg
Bomani Meerkat – die kinderheld, is terug!
Koning Leeu is siek. Kan iemand in Kalahariland kom help? Bomani Meerkat het ‘n plan… die veer van die witkruisarend! Maar sal hy die veer betyds kan kry? Word deel van Bomani Meerkat se avonture en leer so van vriendskap, vreugde en hoe om met ander te deel.
N$30.00




