Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Wilde Wikus

ISBN: 9780799394900

Author: Jaco Jacobs

‘n Wilde wragtig genaamd Wilde Wikus Het daar ‘n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Het iemand ‘n hele weermag ninja-robotte losgelaat? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, dan skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte. Rico het ‘n nuwe beste maat. Iemand wat baie opwindender as Wikus is. Wikus besluit om ‘n plan te maak.

N$190.00

Available on backorder

SKU: 9780799394900 Category: