Eerste Leesboeke: Slakke in die Ruimte
ISBN: 9781928446347
Author: Rachel Lyon
Sara droom van die buitenste ruim en om marsmannetjies te ontmoet. Selfs al spot almal haar daaroor, gaan Sara nie ophou droom nie. Sy seil tot in ’n groentetuin waar die kwaai tuinier haar met sy graaf optel. Dan vlieg sy deur die lug totdat …
KAPLAKS! En daar reg voor haar is ’n tenk waarin vreemde goeters dryf – Marsmanne!
N$70.00





