Sub-Total: N$0.00
Krok en Dil Boekpak: Vlak 2 Boek 1-10
ISBN: 9781776253203
Author: Jaco Jacobs
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Die prettige reeks is die perfekte wegsrpingplek om kinders lief te maak vir lees.
Vlak 2 fokus die klanke oe, eu, ie, ei, ou, ui, aai, ooi, eeu en oei. Elke boek bevat ekstra aktiwiteite vir vaslegging en die ontwikkeling van woordeskat en leesbegrip, asook ‘n QR -kode wat prettige en opvoedkundige bonsinhoud ontsluit.
N$500.00




