Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Minileesboek: Die Mooie Santie

ISBN: 9781920660611

Author: Knister

Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wereld en ontmoet verskillende diere wat almal haar pragtige wol bewonder.
Almal wil graag ‘n bietjie daarvan hê. Maar soos haar wol groei, groei ook haar opinie van haarself. Haar pragtige wol met ander deel, Nooit!
Haar wol groei langer en langer en langer.
Uiteindelik ontdek sy dat die ware skoonheid van haar wol eers verskyn toe sy leer hoe om dit met ander te deel.

N$70.00

Available on backorder

SKU: 9781920660611 Categories: ,