Tussen Stasies

ISBN: 9780799364057

Author: Irma Joubert

As ‘n Duitse wesie kom Gretl nà die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski besluit. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.

N$370.00

Available on backorder

SKU: 9780799364057 Category: