Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Vywervrou 2: Mirre

ISBN: 9780799398175

Author: Chanette Paul

Hoe kan Mirre haar man – ʼn befaamde huweliksberader – se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van ʼn disfunksionele gesin? As sy ’n klag van huishoudelike geweld lê sal André haar nooit vergewe nie. Boek twee van die Vywervrou Trilogie.

N$390.00

Available on backorder

SKU: 9780799398175 Category: