Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Thomas@omnibus 3: Geraamte, Rock-Ster, Vreesskadu

ISBN: 9780799396935

Author: Carina Diedericks-Hugo

Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ‘n TV-reeks gelei. Hierdie waarde-vir-geld-omnibus bevat vier titels: Thomas@geraamte.net, Thomas@rock-ster.net, Thomas@vrees.net en Thomas@skaduwee.net.

N$300.00

1 in stock

SKU: 9780799396935 Categories: ,