Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Dagboek van ‘n Wimpy Kid 10: Goeie ou Dae

ISBN: 9781485900412

Author: Jeff Kinney

Die lewe was beter in die ou dae. Of nie?

Dis die vraag wat Greg Heffley in Dagboek van ’n Wimpy Kid #10: Goeie Ou Dae  homself afvra terwyl sy dorp alle elektroniese toerusting afskakel. Maar die hedendaagse lewe het sy geriewe, en Greg is nie vir ’n ouderwetse wêreld uitgeknip nie.

Gaan Greg ’n manier vind om te oorleef terwyl spanning binne en buite die Heffley-huishouding opbou?

N$195.00

1 in stock (can be backordered)

SKU: 9781485900412 Category: