Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Studiegids: Oefenvraestelle Ink en ander Verhale Gr.10 EAT

ISBN: 9780639601427

Alet Mihalik

Ontdek ‘n wonderwêreld van stories en stemme!

Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.

Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ‘n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brammer, Christo Davids, E.K.M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J.M. Gilfillan, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman.

Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Kortverhaalbundel)
Bevat agtergrondinligting oor elke skrywer, asook ‘n inleiding by elke verhaal.
Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
Volledig uitgewerkte antwoorde
‘n Woordelys met literêre terme
‘n Woordelys met eksamenterme

N$140.00

Available on backorder

SKU: 9780639601427 Categories: ,