Sub-Total: N$0.00
Studiegids: Sterre vir die Donker
ISBN: 9781776357642
Author: Kathie Viljoen
In onlangse studies het die fokus verskuif van âwat probeer die outeur sê na hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit haar (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as korrekte antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.
N$140.00




