Studiegids: Bethel se Berg
ISBN: 9781776357611
Author: Marie Nothling
Dis die onstuimige tagtigerjare. Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in Kombi. Hulle leef nomadiese bestaan en bly net vir kort ruk in een dorp voor hulle na volgende beweeg. Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie pa saam met hulle is nie. Al wat Bethel graag wil hê is plek waar sy haarself kan wees.
N$160.00