Studiegids: Baster

ISBN: 9781776357635

Author: Petro Meiring

In onlangse studies het die fokus verskuif van wat probeer die outeur sê na verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as korrekte  antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.

N$160.00

Available on backorder

SKU: 9781776357635 Categories: , ,