Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Superheroes vlieg net saans

ISBN: 9780799366358

Author: Jaco Jacobs

Is ‘n witmuis nog ‘n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ‘n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as ‘n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk. Maar dan val daar ‘n superhero in Miek-hulle se agterplaas “ bo-op die hondehok! Gaan hy Miek kan help om sy probleme op te los, of gaan hy net meer moeilikheid veroorsaak?

N$190.00

Available on backorder

SKU: 9780799366358 Category: