Sprokie-Perde: Sprankel die Seeperdjie
ISBN: 9781920660192
Author: Karen King
Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil so graag ‘n ander seeperdjie ontmoet. ‘n maatjie net soos sy. Sy begin in die wye oseaan na ‘n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy ‘n vis-nar help.
N$80.00




