Sprokie-Perde: Krulkop die Feeperdjie

ISBN: 9781920660185

Author: Karen King

Daar’s groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Feekoningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil so graag gekies word, maar sy’s nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik ?

N$80.00

Available on backorder

SKU: 9781920660185 Categories: ,