Pret op die Plaas 6: Griet se Troudag

ISBN: 9781928446804

Author: A Pelletier, B Carboneill

Dit is die heel mooiste dag van Griet se lewe – sy en Brutus die bul gaan trou. Almal help voorberei vir die groot dag, maar Griet het van ’n paar dingetjies vergeet. Toe begin dinge lelik skeefloop. Dit kan die hele troue bederf. Sal Griet en Brutus darem nog kan trou?

N$50.00

2 in stock (can be backordered)

SKU: 9781928446804 Categories: ,