Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Ouma Hester en die Superkomeet

ISBN: 9780798181853

Author: Janie Oosthuysen, Alistair Ackermann

Meeluister-apparate, gesplitste olifantmis en geheime reaktors! Sabotasie, staatsgeheime en slymerig slakke! Die gewetenlose generaal Kerbhala en Spesiale Taakmag T-01 is warm op ouma Hester se spoor. Hoe gaan hulle uit die boosaardige folteraar se kloue ontsnap? Voor hulle weet, word ouma Hester, Tian en Lisa betrek by ’n gemene pakt met eienaardige ruimtewesens. As hulle sending misluk, is planeet Aarde in groot gevaar! Dis tyd om aan boord te spring en die ruimte in te snel. Die monsteragtige Molluske wag . . .

N$180.00

4 in stock

SKU: 9780798181853 Category: