Oloff die Seerower 08: Valk in die Kraaines
ISBN: 9781919765242
Author: Gerrie Radlof
Dis die 1740’s. Die plek is die Indiese Oseaan, aan die oostekant van Afrika. Op die seeweg om die Kaap van Storms na die Ooste word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff – die aantreklike edelman wat met die swaard in die hand vir geen duiwel stuit nie…
Meteens ruk iemand die raamwerk onder Oloff uit. Sy liggaam val. Die tou span styf en hy kom skielik in die lug tot stilstand. Vir haar oorspanne senuwees is dit amper asof sy die knak van sy nek hoor. Duidelik hoor sy iemand se gedempte woorde: “Oloff die Seerower is dood!”
N$90.00