Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Oloff die Seerower 06: Drie Vreemde Kapers

ISBN: 9781919765211

Author: Gerrie Radlof

Dis die 1740’s. Die plek is die Indiese Oseaan, aan die oostekant van Afrika. Op die seeweg om die Kaap van Storms na die Ooste word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff – die aantreklike edelman wat met die swaard in die hand vir geen duiwel stuit nie…

Hy mik op die regterkantse een af – die een wat die staal nog nie geproe het nie. Die man ruk sy regterarm omhoog, maar die beweging is nog skaars halfpad toe Oloff se swaardpunt al by die staallem verbyskuur en in die man se regterarm vreet…

N$100.00

1 in stock

SKU: 9781919765211 Category: