Oloff die Seerower 13: Die Arm uit die See

ISBN: 9781919765297

Author: Gerrie Radlof

Dis die 1740’s. Die plek is die Indiese Oseaan, aan die oostekant van Afrika. Op die seeweg om die Kaap van Storms na die Ooste word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff – die aantreklike edelman wat met die swaard in die hand vir geen duiwel stuit nie…

“Nee,” sê hy weer stadig, “hulle is nie daar nie. Hulle lê nie op die bodem van die see nie. Die see is leeg. Die geeste is hier om ons. Ek sien hulle, ek praat met hulle. Oloff die Seerower lewe nog. Oloff slaap nooit. Hy is soos die wind. Niemand kom ooit naby hom nie…”

N$90.00

1 in stock

SKU: 9781919765297 Category: