Leesgids: Lukas Bou ‘n Superkar

ISBN: 9781776357666

Author: Liesl Janse van Rensburg

In onlangse studies het die fokus verskuif van wat probeer die outeur na verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit die sogenaamde resepsieteorie. Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as korrekte antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.

N$100.00

Available on backorder

SKU: 9781776357666 Categories: , , ,