101 Nagmerries
ISBN: 9780799393835
Author: Jaco Jacobs
Type: Reader
Kom ontmoet die monsters onder jou bed … Spoke. Vampiere. Weerwolwe. Monsters. Wesens uit die buitenste ruimte. Hierdie briljante bibberboek bevat 101 stories, rympies en strokiesverhale wat jou hare sal laat regop staan, jou yskoue rillings sal gee en jou tone sal laat omkrul van lekkerkry!
N$280.00