Land Onder Woorde

ISBN: 9780639959900

Author: Chrisna Beuke-Muir

 

Chrisna Beuke-Muir, die samesteller van Land onder woorde, doseer Afrikaanse en Nedelandse letterkunde aan die Universiteit van Namibië. Sy verwerf haar PhD met die titel George Weideman as dramaturg aan die Universiteit van die Vrystaat.

In 2013 vind die eerste Windhoek Woordfees plaas, waarvan sy stigterslid en voorsitter is.

In haar vrye tyd speel sy toneel en het in verskeie produksies in Namibië, Suid-Afrika en Europa opgetree.

Sy is getroud met Chris Muir, en tussen die twee van hulle is daar ses kinders, waarvan vier hare is. Gesamentlik is hulle vyf kleinkinders ryk.

N$200.00

2 in stock

SKU: 9780639959900 Category: