Kaalvoet in die reën en ander verse vir kinders
ISBN: 9789994550234
Author: Andree-Jeanne Tötemeyer
Die inhoud van hierdie bundel bevat rympies, versies en gedigte vir kinders vanaf die ouderdomme, geboorte tot ongeveer 12 jaar oud. Die poësie bestaan uit die hoofgedeelte met 102 rympies, versies en gedigte onder die afdelings, “Mamma praat met baba” vir babas en peuters van 0-1 jaar, “Kleintyd”, vir kleuters van 2-4 jaar, “Kindertyd” vir voorskoolse en preprimêre kinders van 5-6 jaar, “Speeltyd” vir 7-8 jariges, “Pellietyd” vir 9-10 jariges, “Tienertyd” vir 11 tot 12 jariges en Jesusversies en -liedjies.
N$150.00




