In die Kliptyd: Klipspeletjies

ISBN: 9781928446378

Author: Rebecca Lisle

Die Kliptyd is vervelig. Petoet, met die hulp van sy kleinboet Klippies, is vasberade om die beste speletjie ooit te ontwerp, maar hulle maak net ’n gemors daarvan.
Sal Petoet ’n tikkie ruk en rol na die Kliptyd kan bring?

N$80.00

3 in stock (can be backordered)

SKU: 9781928446378 Category: