Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Handjies gevou vir Jesus

ISBN: 9781928437420

Author: Hilary Robinson & Mandy Stanley

Liefie wil ‘n gebedjie voor slaaptyd sê, maar die storm maak ‘n groot geraas. Sê nou Jesus kan nie vir Liefie bo die Lawaai van die storm hoor nie? Of sê nou Jesus het al gaan slaap?

‘n Verbeeldingryke storie vir jong kinders oor hoe om met Jesus te praat. Hierdie storie sal hulle herinner: Jesus luister altyd na ons.

N$100.00

3 in stock (can be backordered)

SKU: 9781928437420 Category: