Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Eerste Bybel vir Kleingoed

ISBN: 9781415340554

Author: Sally Ann Wright & Honor Ayres

Eerste Bybel vir kleingoed bevat van die bekendste Bybelverhale, pragtig geillustreer, wat God bladsy vir bladsy aan kleingoed bekend sal stel. Dit sal kleingoed help om die eerste treë in hul geloof te neem en om die God te leer ken wat hulle liefhet! Kleingoed sal dit geniet om na die mense en diere in die kleurvolle kunswerk op elke bladsy te kyk, wat dit die perfekte keuse maak as jou baba se eerste Bybel!
• Vir 0- tot 3-jariges

N$230.00

Out of stock

SKU: 9781415340554 Category: