Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Die Blou Klippie

ISBN: 9781920475680

Author: Anne-Gaëlle Baple

Onder ‘n madeliefie tel Ollie ‘n blou klippie op en dra dit met hom saam. Almal se vir hom om dit weg te gooi, maar Ollie is seker daarvan dat hy dit eendag nodig gaan kry. Toe hy ‘n huilende dogtertjie raakloop, weet hy dat dit reg was om sy gevoel te vertrou.

N$150.00

Available on backorder

SKU: 9781920475680 Category: