Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Bomani Meerkat: Die Twee Jaloerse Meerkatte en Ander Avonture

ISBN: 9781920593155

Author: Ewald van Rensburg

Iets vreesliks het in die Kalahari gebeur – die meerkatte baklei onder mekaar en is nie meer een groot, gelukkige familie nie. Wat gaan Dapper Bomani doen om die vrede te herstel? Sluit by hom aan in ‘n klompie nuwe avonture. Julle gaan weer vir Thandi, ‘n ou vriendin, raakloop. Maar ook ‘n nuwe vriend, Makhaya die Dassie. Dan is daar nog Byevanger, die dief. Lees gerus hoe Bomani met hom te werk gaan.

N$30.00

13 in stock (can be backordered)

SKU: 9781920593155 Category: