Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Aksieheld Austin (3): Onheil op Skedelbaai

ISBN: 9780799393132

Author: Fanie Viljoen

Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ‘n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in ˜n ongeluk, iemand probeer Ewald met ˜n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi “ en daar is ˜n reusehaai wat in die baai rondwem. Dan is daar nog Melita “ die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf.

N$190.00

2 in stock (can be backordered)

SKU: 9780799393132 Category: