Sub-Total: N$0.00
My Beste Stories: Telling
ISBN: 978141511192
Hierdie uitstekende en vernuwende boek, verskaf aan voorskoolse kinders die nodige kennis en vaardighede om getalle, tel en vooaf wiskunde soos getalherkenning, patrone, een op een ooreenstemming en bewerkings te snap. Geniet rympies, stories , saamsingliedjies, interaktiewe aktiwiteite, gekoppel aan kleurvolle illustrasies, wat ontwerp is om kinders te help om deur verkenning en interaksie te leer tel.
N$95.00




